TV Plus (Afrikaans)

7 – 9 NOVEMBER

-

Lindani jaag om te keer dat sy eksmeisie in die paadjie na die kansel afloop, maar sy stoot hom weg, en speurder Tshabalala gooi Lindani uit. Later glip Lindani verby sekuriteit om Tumi weer eens te probeer oortuig om nie met Zolani af te haak nie, en elders wik en weeg Itumeleng of sy moet trou ná haar gesprek met Lindani.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa