12 – 16 NO­VEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - WAT’S VOLGENDE -

El­van se ge­sond­heid ver­swak en sy be­land in die hos­pi­taal, en E­j­der be­sluit om aan haar sy te bly, wat be­te­ken Nag­me moet op haar eie met haar swan­ger­skap reg­kom. Seb­nem word op­ge­spoor en E­j­der vind uit sy’s die dog­ter van ’n ou vy­and, Kud­ret Soylu. Nag­me word siek, en E­j­der is ver­skeur tus­sen die twee vroue in sy le­we. La­ter daag Seb­nem op die plaas op en al­mal dink sy sal ’n goeie vrou vir E­j­der wees, hoe­wel hy nie daar­mee saam­stem nie. E­j­der is nie daar­van be­wus Seb­nem het an­der plan­ne vir hom en die plaas nie, en wan­neer Nag­me uit­vind wie Seb­nem reg­tig is, wil sy die aap­stui­pe kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.