TV Plus (Afrikaans)

19 – 20 NOVEMBER

-

Mapula is verheug wanneer Goitseone deur die polisie vrygelaat word, maar dit beteken Mosetsana se moordenaar is nog op vrye voet. Odirile stres wanneer dit blyk Mosetsana is met ’n kombuismes uit die koninklike huis doodgestee­k, en die moordonder­soek verskuif na haar oom Moseki. ’n Desperate Odirile daal tot ’n nuwe laagtepunt om haarself te red, en die polisie vind leidrade wat daarop dui die moordenaar kan ’n familievri­end wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa