TV Plus (Afrikaans)

19 – 20 NOVEMBER

-

Ejder kan nie besluit hoe om die twee vroue in sy lewe, Nagme en Sebnem, te hanteer nie, want hy wil Nagme nie seermaak nie. Sebnem weet egter wat sy wil hê en sy maak Ejder ’n aanbod wat hy nie kan weier nie, maar Nagme is nie die enigste een wat teen die nuwe vennootska­p gekant is nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa