TV Plus (Afrikaans)

MANS OP ’N SENDING

-

Nes in die oorspronkl­ike reeks is die nuwe Magnum ’n eks-Navy SEAL wat sy klein privaatspe­urderonder­neming vanaf die Masters-landgoed bestuur, met die hulp van sy gewese militêre maats: Die oudmarinie­r Rick Wright (Zachary Knighton, Aaron in die aksiereeks Elementary, 2012-nou) is Magnum se rokjagter-bestie wat ’n kroeg bestuur en oral kontakte het. Het jy iets nodig? Hy’s die ou vir jou. Die gewese marinier Theo

dore TC Calvin (Stephen Hill, speurder Ted Foster in die polisiedra­ma Blue Bloods, 2010-nou – met Tom Selleck in die hoofrol) bied helikopter­uitstappie­s op die eiland aan en gebruik sy tjopperken­nis van militêre toere na die MiddeOoste. Hy’s ook die man wat die slegte ouens regsien en hulle “straf”.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa