TV Plus (Afrikaans)

TALENTVOLL­E GESIN

-

Juanita du Plessis (46) en haar man, Herman, oftewel Doepie, het drie kinders, die tweeling Franja en Mario (24), en Ruan Josh. Franja en Ruan Josh het in hul ma se voetspore gevolg. Ruan Josh is ook die algemene bestuurder van WOW Music Distributi­on en Juanita Records. Mario bestuur die gesin se wildplaas buite Thabazimbi.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa