TV Plus (Afrikaans)

Kyk ook vandag

-

The Big Bang Theory

Seisoen 1 e.tv (*194) 18:30 Komedie Episode 14 Penny terg Leonard ná hy ’n lewensgroo­tte tydmasjien van ’n 1960’s-sci-fi-fliek gekoop het.

Noot Vir Noot

Seisoen 43 SABC2 (*192) 19:00 Realiteit

Episode 3 Johan peper weer die deelnemers met musiekvrae, en Jeremy Olivier vermaak die gehoor met sy sangtalent.

NCIS: New Orleans

Seisoen 4 M-Net (*101) 19:00 Aksie

Episode 11 Percy word van ’n saak verwyder wanneer die hoësnelhei­d-agtervolgi­ng in die stad met haar vorige spanmaat verbind word.

Win A Home SA

Seisoen 5 SABC3 (*193) 19:30 Realiteit Episode 8 Die ontwerpspa­nne moet ’n kombuis heeltemal oordoen.

Lethal Weapon

Seisoen 2 M-Net (*101) 20:00 Aksie

Episode 12 Leo Getz maak Trish onwetend ’n teiken wanneer hy Riggs en Murtaugh met ’n politiek gemotiveer­de sluipmoord help.

Boer Soek ’n Vrou

Seisoen 11 kykNET (*144) 20:00 Realiteit

Episode 5 Leah het vir elke boer ’n gesellige dag gereël saam met die persone wat gekies is, maar elke boer het weer ’n moeilike keuse, want net drie vroue kan op sy plaas gaan kuier.

Castle

Seisoen 1 e.tv (*194) 20:30 Aksie

Episode 8 ’n Misdadiger wat in ’n bad vol motorolie verdrink het, word verbind met ’n misdaad wat dekades tevore gepleeg is.

The Sinner

Seisoen 2 M-Net (*101) 21:00 Drama

Episode 7 Marin oortuig Julian sy is sy ma en neem haar na Kanada, maar op pad soontoe kry sy gevaarlike geselskap.

How To Get Away With Murder

Seisoen 3 e.tv (*194) 22:00 Drama Episode 12 Annalise se ouers daag by haar verhoor op, en haar studente woon Wes se roudiens by.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa