TV Plus (Afrikaans)

Kyk ook vandag

-

Tiaan Onthou

Seisoen 1 kykNET (*144) 18:00 Leefstyl Episode 7 Tiaan vind by tannie Marinda van die plaas Kapel in Namakwalan­d uit hoe sy haar melktert maak.

The Big Bang Theory

Seisoen 1 e.tv (*194) 18:30 Komedie Episode 16 Penny hou vir Leonard sy eerste verjaardag­partytjie en pers sy pelle af om haar te help. • Lees bl. 57.

Deception

Seisoen 1 M-Net (*101) 19:00 Aksie

Episode 11 Die span is bewus daarvan dat ’n spioen ’n hoogs geheime regeringso­rganisasie binnegedri­ng het, maar hulle is nie seker waarom nie.

Manifest

Seisoen 1 M-Net (*101) 20:00 Sci-fi (sien langsaan) Episode 7 Ben soek na die passasiers wat deur die regering byeengebri­ng is vir proefnemin­gs.

Ouboet En Wors

Seisoen 2 kykNET (*144) 20:00 Komedie

Episode 6 Yollie dring daarop aan dat Ouboet haar naam op sy bors laat tatoeëer sodat sy hom kan uitken as iets met hom gebeur.

Chicago Med

Seisoen 2 e.tv (*194) 20:30 Drama

Episode 5 Drs. Halstead en Shore, verpleegst­er April, en dr. Sexton behandel ’n fietsryer wat tydens ’n marathon omgery is.

The Walking Dead

Seisoen 9 FOX (*125) 20:45 Sci-fi Episode 6 In ’n tydsprong ná Rick se dood bedreig ’n nuwe, onverwagte gevaar die groep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa