TV Plus (Afrikaans)

Blokraaise­l

-

DWARS

1 Verstom (8) 5 ’n Longsiekte (11) 12 Spelleidin­g (5) 13 Om die waarheid te sê (7) 14 In die namiddae (7) 15 Lyfsproei, bv. (11) 16 Geskikste (9) 17 Iemand laat . . . opsê (3) 18 Aflewer (5) 20 Onbewese stelling (7) 21 Onbenullig­heid (12) 23 Bietjie (4) 24 Loskom (7) 26 Beroemde (8) 28 Wat op land en in water kan lewe (8) 30 Deur lewende organismes gevorm (7) 31 Iemand die son en die . . . belowe (4) 32 Aanbieder van MasterChef Jr. USA (6,6) 37 Landdroswo­nings (7) 38 In twee deel met ’n byl (5) 40 Bloedbuis (3) 42 Hoflik (9) 44 Vernietigi­ng (11) 45 Fop (7) 46 Onomkoopba­ar (7) 47 Elke (5) 48 Gek (11) 49 Enkels en polse, bv. (8)

AF

1 Wanvoorste­lling (11) 2 Medulla (7) 3 Draaitol (4- 4) 4 Vol energie (6) 5 Op twee maniere (8) 6 Deurmekaar haredos (8) 7 Droë druiwekorr­el (5) 8 Maties, bv. (12) 9 Kul (2,3,3,3) 10 Selfsug (9) 11 Oral navraag doen (7) 19 Graveerkun­swerk (3) 20 Kernwapen (8) 22 Besliste (8) 25 Het geopenbaar (12) 27 Parmantig (4,2,3,2) 29 Naak (6,5) 30 Vatbaar vir verrotting (9) 31 Afstand van 1,6 km (3) 33 Opmerk (8) 34 Gespanne (8) 35 Werklike (7) 36 Aanwakker (8) 39 Gat (7) 41 Vragmotor (6) 43 Manlike kneg (5)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa