TV Plus (Afrikaans)

CHICAGO PD

-

Seisoen 4 e.tv (*194) 20:30 Episode 21 Lindsay is verpletter wanneer sy gedwing word om ’n 14-jarige bankrower te skiet, maar dis Voight wat die onverwagte waardevols­te speler in die episode is wanneer hy ’n ander tienerlid van die bende deernisvol aanraai om nie te getuig nie, want dit sal sy lewe in gevaar stel.

 ??  ?? Dinsdag 13 November
Dinsdag 13 November

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa