TV Plus (Afrikaans)

NASHVILLE

-

REEKSSLOT! Seisoen 6 M-Net (*101)

21:00 Episode 16 Nashville se storie en die regte lewe word vermeng wanneer die laaste konsert stadig ’n tranerige afskeidnem­ery word van die spelers, oud en nuut. Selfs Rayna is terug uit die dood daarvoor.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa