TV Plus (Afrikaans)

OPENBARING­S

-

NUWE REEKS! Seisoen 1 VIA (*147) 20:30

Episode 1 ’n Splinternu­we geselsprog­ram waartydens onortodoks­e godsdiensg­roepe en geloofsfil­osofiëe – van Sciëntolog­ie tot die Seven Agents Ministry – onder die vergrootgl­as geplaas word. Kenners, leiers, lede en oorlopers gesels oor die verskillen­de godsdiensg­roepe, en daarna bespreek ’n paneel die vraag of ’n bepaalde groep ’n kerk of ’n kultus is. Die veteraanak­trise Sandra Prinsloo is die aanbieder. Sien bl. 37.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa