TV Plus (Afrikaans)

THE DOCKET

-

Seisoen 1 SABC3 (*193) 21:30 Episode 11 Dis tyd om in Marlon se donker verlede en sy geskiedeni­s met Peter die bankrower rond te snuffel, wat sal verduideli­k wat ons nog heeltyd vra: wat het hom gemaak soos hy is? Maar dis nie al wat die kykers kry nie – die episode eindig met ’n ontploffin­g wat die einde van Terry en Neil kan beteken.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa