TV Plus (Afrikaans)

BREAKING BAD

-

Vince Gilligan het bevestig ’n vollengte-fliek word amptelik van sy ikoniese dramediere­eks Breaking Bad (2008-2013) gemaak. Hy skryf die draaiboek, is die uitvoerend­e vervaardig­er en gaan moontlik die regisseur wees. Tog word nie gesê of die oorspronkl­ike spelers soos Bryan Cranston en Aaron Paul as die dwelmbase Walter White en Jesse Pinkman by hom gaan aansluit nie. Die spelers het vanjaar die reeks se tiende verjaardag gevier, waartydens Vince onthul het hy wil die hoofspeler­s terughê vir die projek met die kodenaam Greenbrier.

 ??  ?? Gaan Jesse Pinkman en Walter White herenig vir die Breaking Bad-fliek?
Gaan Jesse Pinkman en Walter White herenig vir die Breaking Bad-fliek?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa