HEARTSTRINGS

TV Plus (Afrikaans) - - DIE NUUS -

Die re­a­li­teitster en dan­ser Ju­li­an­ne Hough (San­dy in die 2016-ver­hoog­pro­duk­sie G­re­a­se: Li­ve) speel die rol van Jo­le­ne in ’n e­pi­so­de in Dol­ly Par­ton se ko­men­de reeks Heartstrings. Jo­le­ne was die vry­gees­ti­ge in­spi­ra­sie vir Dol­ly se lied­jie met die­self­de naam.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.