CHICAGO MED

TV Plus (Afrikaans) - - DIE NUUS -

Ian Har­ding sluit by die dra­ma­reeks Chicago Med (2015-nou) aan as P­hil­lip Da­vis, ’n pa­si­ënt wat ’n band met dr. Man­ning ( Tor­rey DeVit­to) vorm van­weë sy toe­stand. Hul­le het ook saam­ge­werk aan P­ret­ty Litt­le Li­ars (2010-2017).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.