TV Plus (Afrikaans)

VERONICA MARS

-

Dawnn Lewis sit haar liefdesaff­air met polisierol­le voort. Sy verruil haar tyd as Patrice Perry in Major Crimes (2012-2018) vir die rol van Neptune se polisiehoo­f Marcia Landon in die nuwe weergawe in 2019 van die tienerspeu­rreeks Veronica Mars, wat reeds in preproduks­ie is.

 ??  ?? Dawnn Lewis skryf weer eens die wet voor.
Dawnn Lewis skryf weer eens die wet voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa