TV Plus (Afrikaans)

THE ALPHABET NET

-

Hannah Simone, Simone in die komedieree­ks New Girl (20112018), kry haar eie sitkom by ABC Studios met die titel The Alphabet Net. Hannah sal ook skryf en die reeks produseer wat losweg op haar lewe en haar ontradisio­nele Indiese familie gegrond is. Sy sal fokus op ’n nuwe band met haar pa ná hy geskei is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa