THE RESIDENT
Seisoen 2 FOX (*125) 20:45 Episode 6
Mina hou haar jaarlikse Halloween-party, so verwag prettige kostuums. Die bloed, afgekapte ledemate en spookagtige nagmerries is net so indrukwekkend. So ook Conrad se terugflits na sy kinderdae toe sy ma van die trap afgeval het en haar arms en bene op allerlei maniere gebuig was.