I FEEL BAD
REEKS BEGIN! Seisoen 1 M-Net (*101) 17:30 Episode 1
Dit is tyd vir springmielies as ons kyk hoe Emet verstrik raak deur haar pogings om nie haar dogter selfbewus te maak nie. Terselfdertyd oefen haar dogter ’n uitlokkende dansroetine vir die skool wat Emet verafsku.
• Sien bl. 38.