DIE KONTRAK

Sei­soen 1 VIA (*147) 20:00 E­pi­so­de 11

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

As jy die op­win­den­de ta­lent­soek­reeks Kontrak ge­volg het kan jy nie van­aand se e­pi­so­de mis­loop nie. Die wen­ner van hier­die groot kom­pe­ti­sie maak van­aand haar of sy eer­ste ver­sky­ning op die A­fri­kaans Is Groot-ver­hoog in die Sun A­re­na, P­re­to­ria.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.