TV Plus (Afrikaans)

KOM ONS BRAAI

Seisoen 11 VIA (*147) 18:00 Episode 8

-

In Kuilsrivie­r maak André en Claudine ’n sjokoladep­oeding op die vuur terwyl Bennie en Karena weer die aptyt wek met ’n pekanneut-en-peer-karamelpoe­ding wat op die kole gebak word. Die vure knetter en die atmosfeer is gesellig, maar wie gaan aan die einde met die louere wegstap?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa