TV Plus (Afrikaans)

SUPERNATUR­AL

Seisoen 11 SABC2 (*192) 21:00 & 22:00 Episodes 10 & 11

-

Hierdie twee episodes was oorspronkl­ik die mid-seisoen se finale en die seisoen se terugkeer, so hulle het uitgehang! Sam is in ’n hok vasgekeer saam met Lucifer, wat hom terugneem deur al die tye wat hy en Dean hulself vir mekaar opgeoffer het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa