KLEIN BE­GIN

Sei­soen 1 SABC2 (*192) 19:30 E­pi­so­de 5

TV Plus (Afrikaans) - - MOENIE MIS NIE -

Suid-A­fri­ka se ko­ning van pop­mu­siek, Kurt Dar­ren, het reeds diep spo­re in ons ver­maak­lik­heids­be­dryf ge­trap. Maar hoe en waar het al­les vir hier­die suk­ses­vol­le kuns­te­naar be­gin? Ru­an Josh het gaan uit­vind en kyk saam met Kurt terug op sy loop­baan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.