TV Plus (Afrikaans)

WILDEDOKTE­RS

NUWE REEKS! Seisoen 1 VIA (*147) 17:00 Episode 1

-

Haar passie vir wilde diere het die veearts dr. Karin Laurens geïnspiree­r om die eerste veeartseny­kliniek vir wilde diere in Johannesbu­rg oop te maak. Sy doen navorsing oor die ietermagog asook rehabilita­sie- en reddingswe­rk. LieslCarma gesels met haar oor hierdie belangrike werk. • Sien bl. 57.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa