TV Plus (Afrikaans)

SPOORLOOS

Seisoen 1 kykNET (*144) 20:00 Episode 9

-

Dinsdag 4 Desember Digtersdal is in chaos gedompel. Terwyl die dorp fees vier plaas Werner druk op Gert om vir Ig van kant te maak en Angelique kry dronkverdr­iet in die hotelkroeg.

Sien ble. 34 & 35.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa