21 – 23 NO­VEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - BINNELANDERS -

Daar is ’n kon­fron­ta­sie in die af­son­de­ring­saal, en At is nie be­ïn­druk met Le­ti­tia se aan­bod nie. Jax doen haar bes om ’n pa­si­ënt se le­we te red, meer as een skoot klap, en Kal­lie se op­win­ding word gou ge­blus. Es­ra het groot pro­ble­me, Li­ka se toe­stand ver­be­ter nie, en Ter­ti­us waar­sku At oor Jax. Le­ti­tia voer ’n plan in die mou, Ok­kie se ge­duld met Kal­lie raak op, en At se sleg­te nuus skok Con­rad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.