TV Plus (Afrikaans)

26 – 30 NOVEMBER

-

Conrad en Quinton vrees Kallie is dalk die volgende slagoffer van die patogeen, en Ruben het ’n plan met Trudie se spanning oor die eksamen. At weier om oor Mercia te praat, Kallie se nuwe vriendskap verdiep, en Eben maak ’n nuwe vriend. Danny het ’n mening oor Steve se sukses, Ruben se gevoelens wek agterdog, en Zac se plan kry teenkantin­g. Elana gee Steve raad oor sy eks, Annelize vryf sout in Elana se wonde, en Lika het ’n openlike gesprek met haar nuwe vriend. Nuus uit Rustenburg ontstel Tertius geweldig, Lexi se veiligheid word ’n prioriteit, en Zac het ’n plan van sy eie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa