TERUG VOOR DIE KAMERAS

TV Plus (Afrikaans) - - BINNELANDERS -

To­bie (70) ver­tel dit was heer­lik om ná so­veel ja­re weer by Binnelanders terug te wees. “Ek is net te dank­baar vir werk,” ver­tel To­bie. “Al­mal het my tuis laat voel. Dit was aan­vank­lik moei­lik om al die woor­de in my kop te kry, maar ek ver­on­der­stel ’n mens raak maar uit oe­fe­ning.” Bo­we­al het To­bie vir Kal­lie ge­mis. “Kal­lie is ’n reg­te son­straal, maar hy sê soms die ver­keer­de ding op die ver­keer­de tyd en krap men­se om.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.