TV Plus (Afrikaans)

21 – 23 NOVEMBER

-

Nina en Wade wil die vleilandpr­ojek ontwrig, Danni vind iets interessan­ts tussen oom Willie (nie op skerm) se besittings, en Rhafiek kry ’n groot terugslag by die werk. Nina oortuig Wade sterker optrede teen Suidooster-Eiendomme is nodig, en Tim kry nuwe inligting oor oom Willie se skildery. Ian is op die oorlogspad, Wade worstel met skuldgevoe­lens, en Tim is nie van plan om sy erfporsie met Stefan te deel nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa