TV Plus (Afrikaans)

26 – 30 NOVEMBER

-

Stefan en Tim sit vas, Rhafiek sukkel om werk te kry, en Zoe vertel vir Ty dit was Wade wat Suidooster-Eiendomme se kantoor verniel het. Tim vra Bridgette se hulp, maar Stefan keer dit. Carmen vind uit Rhafiek het vir haar gejok. Ty en Zoe span kragte saam, en Nina se planne raak ernstiger. Die druk op Nina en Wade neem toe, Carmen is bekommerd oor Rhafiek, en Stefan en Tim probeer hul geskil oor die skildery oplos. Wade word by Nina se jongste gevaarlike plan ingesleep, Carmen neem ’n groot besluit oor haar toekoms, en Michelle kry ’n nuwe leidraad oor Willie se liefdeslew­e.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa