TV Plus (Afrikaans)

21 NOVEMBER

-

Beatrice dagvaar David weer eens vir ’n egskeiding, Janice wil vir huweliksbe­rading gaan, en later maak David ’n skokontdek­king oor iets in Wendy se verlede. Hy besluit om ’n groot aankondigi­ng te doen wat sy lewe in gevaar kan stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa