TV Plus (Afrikaans)

26 – 28 NOVEMBER

-

Skok en bekommerni­s trek deur die Arendsvlei­gemeenskap ná nog ’n skietvoorv­al by die skool, Ronel en Valdonia het ’n groot uitval oor die skool se toneelstuk, en Wesley en Lee-Roy begin mekaar beter ken. Beatrice kry sielkundig­e berading ná die skietvoorv­al en dan hoor sy die slagoffer gaan dit nie maak nie. Wesley sukkel om sy gevoelens vir Lee-Roy weg te steek, Christophe­r kom tot Beatrice se redding, en David word vermoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa