TV Plus (Afrikaans)

3 – 4 DESEMBER

-

Hein is dringend op soek na Christophe­r, Wendy is weer aan die knoei en fluister skindersto­ries in Debra se oor, en Beatrice is onbewus van wat met David gebeur het. Samantha is verslae oor David se dood, Emile gee Vernon iets gevaarliks as geskenk, en Chantel raak gewelddadi­g. Beatrice en Samantha sê mekaar die stryd aan, en Janice veroorsaak moeilikhei­d terwyl die familie voorberei vir David se begrafnis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa