TV Plus (Afrikaans)

AGTERDOGTI­G

-

Afgesien van profession­ele kwessies, kan iemand soos Romeo ’n interessan­te uitwerking op dr. J se liefdeslew­e hê. “Dr. Jameson het nog nooit ’n pasiënt so interessan­t en gekomplise­erd soos Romeo gehad nie. Voor sy hom ontmoet het, het sy gevoel sy is in beheer van haar praktyk en het geweet hoe om enige pasiënte te hanteer, hoe sielkundig gekomplise­erd hulle ook al was. Romeo het dit alles verander. Dr. Jameson beskou haar ander gereelde pasiënte nou met ’n mate van agterdog. Sy kan nie meer enigiets aanvaar nie,” onthul Karin. Sy is nou selfs agterdogti­g oor haar nuwe minnaar!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa