TV Plus (Afrikaans)

21 – 23 NOVEMBER

-

Grace wil uit die beheersugt­ige Wandile se woonstel trek, en Cosmo probeer sy baas Gadaffi uit die tronk hou. Mazwi blameer Sphe vir hul huwelikspr­obleme, en Gog’ Flo se gesondheid kry ’n knak. Smanga probeer ontslae raak van sy broer Mazwi, en Cosmo en Lucy volg Pele, die polisieman wat onder die dekmantel werk. Smanga en Zitha se verhouding kan verby wees nog voor die troue plaasgevin­d het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa