26 – 30 NO­VEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - GENERATIONS -

Ma­z­wi pro­beer op­maak vir verlore tyd met Ro­ri, en Wan­di­le be­lo­we Gra­ce meer ruim­te as sy bly. S­man­ga is nie op­ge­pluk daar­mee dat sy neef Cra­zy J by hul­le in­trek nie, en Ka­bi­si is agterdogtig oor Cra­zy J se ge­drags­ver­an­de­ring. S­man­ga er­ken hy het ge­voe­lens vir sy skoon­sus Sp­he, Le­se­di is des­pe­raat om geld te maak vir die skool­va­kan­sie, en Cos­mo word in heg­te­nis ge­neem. Die Moro­ka-lei­ers keur Zi­tha en S­man­ga se hu­we­lik af, en Cra­zy J word ge­dwing om by E­z­we­ni te werk. Die Di­a­les ont­hul Pe­le se ge­heim, en Ma­z­wi wil sy werk as hoof van E­z­we­ni te­rug­hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.