TV Plus (Afrikaans)

21 – 23 NOVEMBER

-

Rachel waarsku Marothi oor haar familie se plan om hul verhouding te vernietig, Mapitsi steek Sphola in die pad, en John is reg om Noah te ontmasker. Lehasa snuffel in Marothi se verlede, en Rachel se oom Charles is min beïndruk met haar verloofde. Ma Ntuli sê vir Meikie om nie in Noah se lewe in te meng nie, en Rachel is gereed om te trou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa