TV Plus (Afrikaans)

26 – 30 NOVEMBER

-

Noah se bende besteel die Maputlas se supermark, en Rachel smeek haar ma, Celia, om Marothi te aanvaar. Botshelo probeer die gebroke Mapitsi opbeur, Tbose hoor die polisie het Noah se notaboek, wat hom kan inkriminee­r, en Kat bied Rachel sy skouer om op te huil. Rachel sê vir haar familie sy gaan hulle afskryf as hulle nie haar troue aanvaar nie, Tbose word hospitaal toe gejaag ná ’n bendeskiet­ery, en Rachel blaas oor die radio stoom af oor haar beheersugt­ige familie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa