TV Plus (Afrikaans)

26 – 30 NOVEMBER

-

Speurder Majola beplan sy aan-af-minnares se ondergang, en Wendy veg teen haar gevoelens vir Hendrik. Sechaba kry ontstellen­de nuus oor Lungi, die oorlede myners se families kom in opstand teen Ntando ná hy weier om hulle te vergoed, soos belowe, en Obakeng en Cebisa veg om beheer van Nina se sjebien. Wendy het ’n ongemaklik­e aanbod vir Hendrik, Gatanga is desperaat om op Nina wraak te neem, en Sibiya en Makgoromet­sa is lojaal aan Ntando.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa