TV Plus (Afrikaans)

21 – 23 NOVEMBER

-

Shumi stres wanneer Mulalo spoke sien, en Gugu kry ’n onverwagte besoeker. ’n Vreemdelin­g beïndruk Thobile, and Mulalo blameer Azwindini vir wat met hom gebeur. Daar is ’n gyselaarkr­isis by die koninklike huis, en ’n skim uit die verlede daag in Thathe op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa