TV Plus (Afrikaans)

26 – 30 NOVEMBER

-

Almal kwel hulle oor die nuwe en beter Susan, en Gugu beland in ’n vuisgeveg. Moliehi ontmoet die vreemdelin­g wat haar dogter beïndruk het, en Mulalo kry ’n spookagtig­e waarskuwin­g wat hom die ondenkbare laat doen. Gugu word onkant betrap wanneer broer Max met ’n geskenk van haar ma opdaag, Thobile is verward wanneer sy uitvind haar ma het nog ’n geheim, en daar is ’n nuwe heerser in Thathe. Gugu kry slegte nuus, en Thobile worstel met haar gevoelens vir ’n nuwe man. Die stryd om die kapteinska­p bereik nuwe hoogtes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa