3 – 4 DE­SEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - MUVHANGO -

Mu­la­lo ver­dwyn en die ko­nink­ryk gaan soek na hom, en Gu­gu be­ly haar ver­le­de. Lucky voel ver­werp deur T­ho­bi­le, en Gu­gu neem ’n be­sluit wat haar en broer Max se le­we sal raak. Ren­da­ni pro­beer sin praat in T­ho­bi­le se kop, en die voor­ma­li­ge hoof­man A­z­win­di­ni wil van een van sy vrou­ens skei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.