TV Plus (Afrikaans)

KRANKSINNI­GE GEDRAG

-

Sydney het wyd navorsing gedoen oor hoe om 'n kranksinni­ge en blinde Mulalo die beste te speel. “Ek het 'n geesteshos­pitaal besoek om te sien hoe pasiënte optree wat glo hulle is besete, hul liggaamsta­al en gesigsuitd­rukkings, en dit het my bang gemaak,” sê die akteur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa