21 – 23 NO­VEM­BER

TV Plus (Afrikaans) - - UZALO -

N­kun­zi laat Di­ni­we teen Mk­hon­to draai, en No­sipho se siek­te ver­er­ger tot sy haar ou­ma­groot­jie se fi­na­le rus­plek na­der. Fi­ki­le en Sbu skud han­de ná hul­le Mrs. Mand­la­la en haar mil­joe­ne teiken, GC vou on­der die druk van die u­ni­form­be­stel­ling, en tronk­straf hang oor Mxo­li­si se kop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.