TV Plus (Afrikaans)

BEDERFBROK­KIE

-

Sbu is dalk bly oor die goue horlosie wat hy op Woensdag 5 Desember kry, maar die geskenk blyk die inleiding tot ’n soen te wees op Vrydag 7 Desember. En op Maandag 10 Desember gaan Mrs. Madlala die man wat sy nou as haar Ben 10 beskou, bed toe lok. Sal hy die verleideli­kheid van die heerlike, sinlike miljoene in die bank kan weerstaan?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa