TV Plus (Afrikaans)

21 – 23 NOVEMBER

-

Schalk vind ’n grusame aflewering in sy kantoor, Herman en Yvonne eet by Simon en Renate, en Blitz dra die gevolge van sy roekelose aand. Maryke en Julia vind die waarheid oor hul ma uit, Schalk moet in die hof verskyn, en Blitz is bang Julia hoor hy was ontrou. Iva plaas Schalk onder meer druk, en Nina en Gideon verneem Chrissie gaan nie alleen oorsee nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa