TV Plus (Afrikaans)

21 – 23 NOVEMBER

-

Zakithi wil Maluju Oil oorneem, en Futhi vra Zakithi om verskoning vir die probleme wat sy veroorsaak het toe sy haar as haar niggie voorgedoen het. KaMadonsel­a ignoreer Phakade wanneer sy nader aan die familiegeh­eim kom, Phunyuka verbrand Nganono se lyk, en Celiwe is in die versoeking om van MaZulu te steel nadat ’n geldvoorsk­ieter haar dreig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa