TV Plus (Afrikaans)

26 – 30 NOVEMBER

-

Samson ondermyn steeds die hoof, en Sibongile moet besluit of sy haar sondes aan Mpiyakhe gaan bely. Samson is geskok wanneer hy uitvind wat die oorsaak van sy gesondheid­sprobleme is, Mpiyakhe vra Fezile om in Sibongile se verlede te snuffel, en Samson maak gevolgtrek­kings sonder om te dink. Lillian is ’n senubol terwyl sy op haar toetsuitsl­ae wag, en Sibongile konfrontee­r Mpiyakhe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa