TV Plus (Afrikaans)

21 – 23 NOVEMBER

-

Kagiso is verstom wanneer Kamina die Khozahuis verlaat en weier om met hom te praat, en Schumacher sien deur Gracious se verraad. Kagiso is gebroke wanneer hy hoor Jean-Pierre is nie sy biologiese seun nie, en Diamond is op sy vyand Harriet se spoor. Nes Gracious dink sy het beheer oor haar katelknaap Schumacher, dring hy daarop aan om die broek in die verhouding te dra en hy beveel haar om hom vir sy dienste te betaal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa